top of page

BESIGHEIDS OPLEIDING.

 

Bekendstelling van plan. (QI-quality/quick interview)

Waarom doen ek hierdie besigheid?
Verdien 'n goeie inkomste deur net 30 minute per dag te werk.

Die meeste mense het die volgende gesondheids probleme op 'n vroeë ouderdom:

Hulle ly aan chroniese moegheid en slaaploosheid. (tekort aan essensiële vetsure in dieët)

Hulle sterf aan hartaanvalle of beroerte. (tekort aan anti-oksidante in dieët)

Hulle sterf aan kanker. (tekort aan anti-oksidante)

Hulle breek hul heupe of het rugprobleme as gevolg van osteo-porose (tekort aan kalsium in dieët)

Hulle het hoë stres vlakke as gevolg van finansies of gesondheid.
Die besigheid verbeter die finansiële toestand en gesondheid van almal wat hierin betrokke is.
Hierdie is nie die tradisionele besigheid waar jy jou opposisie moet vernietig om suksesvol te wees nie.
Jy kan nie bankrot speel nie.
Dit is 'n besigheid wat jy van die huis af doen met al die belasting voordele wat daarmee gepaard gaan.
Jy kan al jou huishoudelike produkte, velsorg en vitamiene teen kosprys uit jou eie besigheid koop en boonop 'n kommissie daarop kry.
Jy benodig geen kapitaal om te begin nie.
Jy begin baie gou kommissie verdien uit die gebruik van die mense wat jy aanbeveel het.
Jy kry persoonlike hulp en opleiding om jou besigheid op die been te kry.

Toets of jy die besigheid sal kan doen:

Wanneer jy 'n goeie produk teëkom en gebruik,
of 'n goeie fliek sien
of by 'n goeie restaurant geëet het,
wat doen jy?

Jy beveel dit aan!
Hoeveel kommissie verdien jy met jou aanbevelings?
Nie 'n sent nie!

AS JY GEREELD ANDER MENSE SE BESIGHEID AANBEVEEL KAN JY VERSEKER HIERDIE BESIGHEID DOEN!

Daar is 'n maatskappy wat aan jou kommissie betaal wanneer jy sy produkte aanbeveel!

GNLD = GOLDEN-NEOLIFE-DYAMITE.

GNLD het in 1958 begin en bemark 'n fantastiese besigheids geleentheid, natuurlike voedsel-aanvullings, eko-vriendelike huishoudelike produkte, anti-allergeniese velsorg en persoonlike sorg produkte.

GNLD is in meer as 50 lande en jy kan kommissie uit enige land verdien.
GNLD het 'n wetenskaplike adviesraad wat die produkte ontwikkel.
GNLD betaal kommissie op 'n onbeperkte aantal vlakke in jou besigheid.
Jou inkomste is dus onbeperk en hang af van die grootte van jou span.

VOORDELE VAN GNLD SE PRODUKTE.

Bemark slegs natuurlike voedsel-aanvullings uit grondstowwe wat hulle self kweek. Daar is geen sintetiese vitamines in enige produk nie aangesien die oormatige gebruik van sintetiese vitamines nier en lewerskade kan veroorsaak.
GNLD het meer as 30 wêreld eerste produkte.
Dr. Arthur Furst (oorlede) was die voorsitter van GNLD se wetenskaplike adviesraad en het chemo-terapie ontwikkel.
Verskeie wêreldklas atlete, swemmers en rugbyspelers is betrokke en gebruik GNLD voeding-aanvullings. (Bruce Fordyce, Stefan Terblanche, Pat Lambie, Ryan Sandes, Ashleigh Simon en meer).

 

Die skoonmaakmiddels is 100% omgewings-vriendelik, is gekonsentreerd en kos ongeveer 'n vyfde van die ooreenstemmende produkte se prys in die supermark.
Die velsorg is anti-allergenies en bevat nie kleurstowwe of parfuum nie.
Die persoonlike sorg produkte (PCC, sjampoe, opknapper, handeroom) is gekonsentreerd en het dieselfde pH as die vel. (pH 5.5).

GNLD het oor die 100 produkte in Suid-Afrika waarvan sommige uniek op die mark is.
Meer as 95% van die bevolking het 'n tekort in hul dieët van die drie essensiële vetsure (linoleic, linolenic, arachidonic), anti-oksidante en kalsium.

Formula IV PLUS is 'n unieke multivitamien/mineraal kombinasie met Tre-en-en wat voeding-opname en uitskeiding van afvalstowwe deur die selmembraan dramaties verbeter. Dit bevat al drie die essensiële vetsure.

Carotenoid Complex is 'n koue ekstrak uit wortels, "red bell peppers", tamaties, spinasie, appelkose, aarbeie en perskes. Dit bevat meer as 600 anti-oksidante wat jou effektief beskerm teen kanker en hart-aanvalle deur oksidasie van vette in die liggaam te verminder.

Dit verhoog jou weerstand met 37% na slegs 20 dae.

Calmag is kalsium en magnesium wat aan 'n aminosuur gebind is wat 83%  geabsorbeer word. Dit bevat ook vitamien D wat absorbsie op selvlak verbeter. Calmag beskerm jou effektief teen osteo-porose.

Sommige van die huishoudelike skoonmaakmiddels....

SUPER 10
Maak 11 liter uit 1 liter
(Verdun 1deel met 10 dele water)

LDC
Verdun een deel met drie dele water.

WASH 'N WAX
Verdun een doppievol in 10 liter water. Bevat 100 wasse.

G1 LAUNDRY
Genoeg vir drie maande met 4 wasbondels per week. Bevat nie sout nie en sal nie jou wasmasjien korrodeer nie.

Die besigheid is gebaseer op die feit dat die maatskappy kommissie betaal op jou eie gebruik asook op die gebruik van almal wat jy inskryf. Jy kry dus elke maand kommissie op jou eie gebruik asook op die gebruik van elke persoon in jou span.
Deur iemand die besigheid te wys en hom te help gee jy hom 'n geleentheid wat sy lewe kan verander.

Kommissie persentasie word uitgewerk op grond van punte (PV) vir elke produk. Elke produk het ook 'n besigheidsvolume (BV) wat BTW uitsluit en gebruik word om jou kommissie te bepaal.
Die prys wat jy vir die produk betaal is die verspreidersprys (DP)
Om kommissie op jou span te verdien moet jy self elke maand 100 PV se produkte gebruik.
Onthou hierdie produkte wat jy gebruik sou jy in elk geval by 'n apteek of supermark gekoop het!

 

GNLD BESIGHEIDS PLAN
4000 PV = 25%  ca 40,000 BV
3000 PV = 20% ca 30,000 BV
2000 PV = 15% ca 20,000 BV
1000 PV = 10% ca 10,000 BV
 500 PV =   5% ca 5,000 BV
 250 PV =   3% ca 2,500 BV*
*Nadat jy eenmaal 500 PV gehad het

100 PV

1000 BV

BORG

Eie gebruik

Koop van borg

Kommissie 3%

Sluit aan as proef-verspreider

Dit kos niks.

Om kommissie te verdien moet jy 100 PV hê

Begin jou besigheid om met die hulp van jou borg die besigheid aan vriende en familie te wys en sodoende meer proef-verspreiders by jou span te voeg.

Kommissie 3%

BORG

100 PV

1000 BV

100 PV

1000 BV

100 PV

1000 BV

300 PV

3000 BV

Kommissie 3%

Kommissie 3%

100 PV

1000 BV

100 PV

1000 BV

100 PV

1000 BV

100 PV

1000 BV

100 PV

1000 BV

500 PV

5000 BV

Registreer by GNLD = R550
Koop van GNLD
GNLD betaal jou kommissie.
Kommissie 5%

Kommissie 3%

Kommissie 3%

Kommissie 3%

Kommissie 3%

BOU 'N SPAN VAN HUISHOUDINGS WAT NET DIE PRODUKTE GEBRUIK

                         PV       BV                          KOMMISSIE
 4 in span + eie PV     500    5000    5%   =   250 - (4×30) = R130
 9 in span + eie PV    1000   10000   10%  =  1000 - (9×30) = R730
19 in span + eie PV   2000   20000   15%  =  3000 - (19×30) = R2430
29 in span + eie PV   3000   30000   20%  =  6000 - (29×30) = R5130
39 in span + eie PV   4000   40000   25%  =  10000 - (39×30) = R8830

 

Hoe begin ek?

Sê aan 'n vriend dat jy betrokke is  by 'n konsep wat die gesondheid en finansies van duisende mense verbeter. Vra of jy hom kan kom wys hoe dit werk. Maak 'n afspraak en vra jou borg om dit namens jou te doen terwyl jy toekyk.

Gebruik die produkte. Begin om produkte wat jy normaalweg van die supermark sou koop uit jou eie besigheid te koop. (skoonmaakmiddels, sjampoe en opknapper, stortseep, motorwasmiddel, vitamines en aanvullings, velsorg, ens.) Jy koop dit teen kosprys min 3%!

OPSOMMEND:

Die besigheid bestaan uit die gebruik van GNLD se produkte en om die geleentheid aan mense bekend te stel. (Jy vervang die meeste van die produkte wat jy normaalweg by die apteek of supermark sou koop teen kosprys uit jou eie besigheid).
Dit kos niks om 'n proef-verspreider te word nie. (Gratis, mahala, verniet)
Jy begin om die produkte te gebruik en om opleiding eenmaal per week by te woon of die webwerf te gebruik.
Jy koop jou produkte by my (jou borg) en ek betaal jou kommissie.
Jy kry persoonlike hulp en ondersteuning om jou besigheid van die grond af te kry vir
so lank as wat jy dit nodig het.
Wanneer jy 100 PV of meer per maand koop kry jy 3% kommissie.
Wanneer jy en jou span 500 PV in een maand doen, dan registreer jy by GNLD.
Dit kos R550 vir jou registrasie by  GNLD wat jou 'n ID-nommer gee wat direk gekoppel is aan jou borg.
Jy kry 'n beginstel met alles wat jy nodig het om jou besigheid verder te ontwikkel.
Dit sluit ook R130 in wat jou jaarfooi by die DSA (Direct Selling Assosiation) is vir een jaar.
Jy koop nou direk van GNLD af, hulle lewer gratis (100 PV) by jou huis af en betaal ook jou kommissie.
Jy is nou geregtig om alle funksies en opleiding van GNLD  te gebruik.

Jy kry toegang tot jou web-bladsy by GNLD waar jy kan sien wie is die verspreiders onder jou, wat is hul PV, wat is jou PV, ens.

    TITEL                    DIR BENE        ROEP PV             INKOMSTE/MND

5 DIAMANT                    18                500000                    R340000+

4 DIAMANT                    16                400000             R270000 - R340000

3 DIAMANT                    14                300000             R220000 - R270000

2 DIAMANT                    12                250000              R180000 - R220000

1 DIAMANT                    10                200000              R140000 - R180000

5 ROBYN                          8                 150000               R93000 - R140000

4 ROBYN                          6                 100000               R65000 - R93000

3 ROBYN                          5                   50000               R34000 - R65000

2 ROBYN                          4                   30000               R23000 - R34000

1 ROBYN                          3                   20000                R15000 - R23000

Saffier direkteur           1                     10000                R9000 - R15000

Direkteur                       0                      4000                R6000 - R9000

Senior manager           0                       1000                   R730 - R6000

Manager                       0                         500                    R130 - R730

Proef-Verspreider         0                         100                     R30 - R130

Tabel van geraamde inkomste van verskillende statusse.

Indien die persoon wil aansluit gee hom die aansoekvorm om in te vul en verskaf 'n DP pryslys en 'n produkte brosjure aan hom. (Jy kan die produkte brosjure en pryslys uit sy beginstel uithaal wanneer hy 500 PV gedoen het en aansluit by GNLD.)

 Goed, nou is ek 'n proef-verspreider, wat is die volgende stap?

 

Die belangrikste wat jy moet weet is dat mense tien maal meer bekommerd is oor hul gesondheid as oor hul finansies.

  • Vra 'n vriend of hy wil kyk na 'n konsep wat 'n groot verskil maak in die gesondheid en finansies van duisende mense.

  • Skakel jou borg om dit namens jou te doen. (Jy gaan ook saam).

  • Kies 'n naam vir jou besigheid (mag nie GNLD of enige verwysing na die maatskappy bevat nie).

  • Stel 'n eenvoudige boekhoustelsel op (later in kursus)

  • Leer die produkte

  • Gebruik die produkte

  • Stel 'n naamlys op van almal wat jy ken.

  • Stel 'n droomlys op wat jy graag wil hê.

  • Stel die geleentheid bekend. Nie almal sal belangstel om te kyk nie, maar jy sal baie kry wat wil kyk.

  • Weet altyd wat is jou volgende stap: as proef-verspreider is dit om so gou as moontlik 500 PV te doen sodat jy by GNLD kan registreer as manager. Jy sal vind dat die volgende maand se kommissie van GNLD af die R550 wat jy vir jou beginstel betaal het sal dek.


 

Riglyne voor opneem van beginstel. (proef-verspreiders)

('n Persoon mag direk as GNLD-verspreider inskryf en R550 inskrywing betaal. Om 'n persoon onder jou in te skryf as GNLD-verspreider moet jy self 'n GNLD-verspreider wees.)
Dit word nie aanbeveel nie aangesien GNLD slegs kommissie betaal nadat jy en jou span eenmaal 500 PV in een maand gedoen het. (Wanneer jy 'n manager is.) Daarna betaal GNLD kommissie vanaf 250 PV.
Jy verloor ook die kommissie (3%) wat jy van jou borg sou ontvang het deur net 100 PV te doen.

As proef-verspreider koop jy jou produkte van jou borg (sponsor). Eenmaal per maand sal jy die bestellings van die proef-verspreiders onder jou ontvang, jou eie bestelling opmaak, jou verspreiders se bestellings daarby voeg en dit aan jou borg gee. Die bestelling word dan vanaf GNLD bestel deur jou borg.

BOEKHOUDING:

1.  Hou boek van jou eie PV en BV, asook die bedrag van jou aankope.
2.  Dit is nodig om boek te hou van jou spanlede se PV en BV asook bedrag van hulle aankope van jou af.
     Dit sal jou instaat stel om maklik die kommissies op maandeind te bereken.
3.  Hou alle fakture van onkoste wat jy in die besigheid het. Bv. brandstof, telefoon, elektrisiteit, skryfbehoeftes, skoonmaakmiddels, assuransie, ens.
4. Hou rekord van kommissie ontvang asook kommissie betaal.


As jy 100 PV aan die einde van die maand het, sal jou borg aan jou 'n kommissie betaal (3%)
As jy proef-verspreiders onder jou het, (jy is hulle borg) dan betaal jy hulle kommissie (3%) uit jou kommissie.
Wanneer jy in een maand meer as 500 PV saam met jou span gaan doen dan moet jy 'n beginstel koop en 'n GNLD verspreider word. Jou borg sal die beginstel vir jou bestel en die produkte brosjure en pryslys wat hy reeds aan jou verskaf het uithaal. (Beginstel gee 34 PV en 234 BV.)

Jy kry nou 'n GNLD id-nommer wat direk aan jou borg gekoppel is.

Jy kwalifiseer ook as Manager.

Van nou af koop jy jou produkte direk vanaf GNLD en hulle sal jou bestellings per kourier by jou huis aflewer. Jy begin dus met 500 PV in jou eerste maand by GNLD en kry 5% kommissie.

Jy betaal nog die kommissie van proef-verspreiders onder jou. Wanneer 'n proef-verspreider onder jou 500 PV doen moet hy 'n beginstel koop.
GNLD lewer bestellings van 100 PV en meer gratis af, anders kos aflewering R60.
GNLD betaal nou jou kommissie direk in jou bankrekening. (Vul vorm in)
Alle GNLD-verspreiders (managers) se kommissie word deur GNLD betaal.

DIE SITUASIE WANNEER JY AANSLUIT AS PROEF-VERSPREIDER

 

NADAT JY TWEE PROEF-VERSPREIDERS ONDER JOU INGESKRYF HET. BORG BETAAL JOU KOMMISSIE, JY BETAAL JOU PROEF-VERSPREIDERS SE KOMMISSIE.

WANNEER JY EN JOU SPAN 500 PV IN EEN MAAND HET

Riglyne vir verspreiders.(managers)

Jy koop direk van GNLD.
Die maklikste is om met 'n kredietkaart te betaal deur die kaartnommer, vervaldatum en sekuriteitsnommer op jou bestelling te skryf en langs die nommer te teken. Faks of e-pos dan jou bestelling na GNLD. (011 409-3800) (jhborders@gnld.co.za)
'n Ander opsie is om kontant in GNLD se bankrekening by ABSA te betaal en die strokie saam met jou bestelling te e-pos of te faks. (Rek no: 01099630449 tak kode:335642). As jy 'n tjek in die rekening betaal, wag jy 10 dae totdat klaring op jou tjek verkry is.
Jy kan ook jou bestelling op GNLD se webwerf plaas. (www.gnld.co.za)
Wanneer jy 'n nuwe persoon (proef-verspreider) inskryf vul hy die aansluitingsvorm in.
HOE KRY IEMAND WAT NIE 'N VERSPREIDER IS NIE OF 'N PROEF-VERSPREIDER IS EN VER BLY SY VOORRAAD?
Bestel die voorraad op jou GNLD id en laat dit aflewer by sy adres.
As die bestelling 100 PV of meer is, is aflewering gratis, anders kos dit R60.
Laat GNLD die faktuur na jou toe stuur. (Skryf dit op jou bestelling).

 

BOEKHOUDING:

1.  Hou boek van jou eie PV en BV, asook die bedrag van jou aankope vanaf jou borg of GNLD.

    Hou ook boek van jou verkope aan jou span. Produkte wat jy vir jouself koop is ook verkope en jy betaal                daarvoor.
2.  Dit is nodig om boek te hou van elke spanlid se PV en BV asook bedrag van hulle aankope van jou af.
     Dit sal jou instaat stel om maklik die kommissies op maandeind te bereken.
3.  Hou alle fakture van onkoste wat jy in die besigheid het. Bv. brandstof, telefoon, elektrisiteit, skryfbehoeftes, skoonmaakmiddels, assuransie, ens.
4. Hou rekord van kommissie ontvang asook kommissie betaal.

MINUS

Eenvoudige voorbeeld van 'n boekhoustelsel.

Strukturering van jou besigheid.

INKOMSTE

MINUS UITGAWES

TOTALE INKOMSTE - TOTALE ONKOSTE = NETTO WINS

Daar is twee opsies waarop jy jou span kan struktureer - wydte en diepte.

Wanneer jy meer proef-verspreiders op jou eerste vlak inskryf, bou jy wydte.

Wanneer jy proef-verspreiders onder mekaar inskryf, bou jy diepte.

Wydte gee meer persoonlike PV en sorg dat jy altyd genoeg PV het om in jou status te kwalifiseer.

Elke verspreider wat jy in wydte byvoeg is 'n nuwe been in jou span wat kan ontwikkel.

Diepte gee meer stabiliteit aan jou span aangesien dit verspreiders wat verspreiders onder hulle het bind in die besigheid.

Namate jy meer verspreiders in jou span kry sal jou span PV styg totdat jy 4000 PV of meer het. Op hierdie vlak word jy 'n direkteur. Dit is belangrik om aanhoudend wydte te bou en nuwe bene te ontwikkel sodat jy nie te min PV sal hê om in jou status te kwalifiseer indien jy 'n direkteur onder jou kry nie.

Daar is een vereiste in die ontwikkeling van jou span - maak voorsiening daarvoor!

Namate jou besigheid groei sal jy vind dat een van jou bene se PV 4000 oorskry. Dit maak die persoon 'n direkteur. Op hierdie stadium moet jy seker maak dat jou PV sonder die 4000 van die nuwe direkteur nog 4000 PV sal oorskry sodat jy in jou status kan kwalifiseer, aangesien die direkteur-been se PV gaan afsny van jou PV af. Om 'n kommissie uit hierdie direkteur-been te kry, moet jy 4000 PV in die res van jou span hê om 5% kommissie uit hierdie been te kry.

Jy moet dus altyd sorg dat wanneer een van jou bene direkteur-status nader, dat jy nogtans 4000 PV sonder daardie been in jou span het. Indien jy te min PV het in die res van jou span, dan is dit nodig om meer wydte te bou.

Koop joernaalboeke om jou verkope, aankope, kommissie ontvang en onkoste in aan te teken.

Aan die einde van die finansiële jaar, dra jou totale oor na die onderstaande rekenings.

80-PLUS
BUSINESS DEVELOPMENTS INTERNATIONAL
TRAINING CENTRE est. 1994

VOORRAAD OP HANDE (GETEL)

0.00

+ VERKOPE

0.00

TOTAAL

0.00

Please reload

OPENINGS VOORRAAD

0.00

+ AANKOPE

0.00

BRUTO WINS

0.00

Please reload

BRUTO WINS AFGEBRING

0.00

S.A. KOMMISSIE

0.00

INTERNASIONALE KOMMISSIE

0.00

RENTE ONTVANG

0.00

TOTALE INKOMSTE

0.00

Please reload

KOMMISSIE AAN SPAN

0.00

ELEKTRISITEIT

0.00

ADMINISTRATIEWE KOSTE

0.00

KOMMUNIKASIE (POS & TELEFOON)

0.00

REISKOSTE

0.00

BANKKOSTE

0.00

TOTALE UITGAWES

0.00

Please reload

Wat bied ek aan?

  1. Die beste natuurlike gesondheidsprodukte in die wêreld

  2. Eko-vriendelike skoonmaakmiddels teen 1/5 van normale prys.

  3. Anti-allergiese persoonlike sorg en velsorg.

  4. Koop teen kospryse.

  5. Kry 3% kommissie op aankope aan einde van maand.

  6. Persoonlike hulp en ondersteuning totdat jy suksesvol is.

  7. Dit kos niks om te begin nie.

© by 80-PLUS BUSINESS DEVELOPMENTS TRAINING. Proudly created with Wix.com

  • Facebook Round
  • Twitter Round
  • YouTube Round
  • Google Round
  • LinkedIn Round
bottom of page