Voeding tekorte kan skade doen aan die liggaam en later as diagnoseerbare siektes verskyn. Baie van hierdie siekte toestande kan herstel of verbeter word deur die regte voeding te neem. Die liggaam is in staat om homself te genees as hy voorsien word van die regte boustowwe.
'n Baie algemene siektetoestand wat deur 'n tekort in die dieet veroorsaak word is osteoporose. 'n Baie groot gedeelte van die bevolking neem nie voldoende kalsium op 'n daaglikse basis in nie en dit lei tot ontkalking van die skelet. Sommige siekte toestande kan veroorsaak word deur verlies aan immuniteit - bv. allergieë, chroniese infeksies, ens.

ABSESSE.
Kan enige plek in die liggaam voorkom as gevolg van infeksies. (Virus, bakterieë, fungi). Verhoog die liggaams-weerstand teen infeksies.
Neem 3 Carotenoid complex per dag,
2 Flavonoid complex per dag,
1 Cruciferous Plus,
3 Vitamin C sustained per dag.

I'm a news headline 2
March 15, 2013
I'm a news story. I'm a great place for you to let your users know what's new with your company. You can choose what news stories appear on your page. Double click me to change me and your own content. To customize me and change my font click on the Design tab in the property panel.

I'm a news headline 3
April 22, 2013